Die geheime verskil tussen Afrikaans en Nederlands (The secret difference between Afrikaans and Dutch)
Afrikaans is 'n optimalisering van Nederlands. Ons het van 7 woorde, 2 woorde gemaak: "het" en "is", en hier is die geheim:
Ons gebruik het in plaas van hebt, heeft, hebben (In English "het" is almost equivalent to "have/has", but its not called perfect tense, its used for past tense, and depending on your choice of words, it can indicate perfect tense).
Ons gebruik is in plaas van is, ben, bent en zijn (In English, "is" is equivalent to "is/am/are" and denotes present tense)
"Het" voorbeeld:
"Is" voorbeeld
Algemene Nederlandse woorde en uitdrukkings vir Afrikaanssprekendes.
'n Paar woordjes wat vreemd is in Nederlands vir Afrikaners, of vreemd in Afrikaans vir Nederlanders.
Afrikaans (English in brackets) Nederlands Tuksedo / tuxedo smoking afstammeling afstamming alarm/wekker wekker almal een en ander altyd/vantevore ooit amper bijna appelkoos abrikoos asem adem asook alsmede baadjie jasje baie- dikwels vaak baie- tot 'n groot mate heel veel baldadig-met baie selfvertroue brutaal beheer (supervision) aansturing besering blessure beskrywing (description) signalement betaalstrokie (receipt) bon binne enkele oomblike/paar minute zo bottel fles boude billen / kont bra beha skemerkelkie (cocktailhour) borreluur daar er / daar dagboek agenda direk, dadelik (at once) meteen ditto idem doek luier een-en-'n-half anderhalf Eerder / liewer Liever (nie eerder nie!!) elkeen iedereen gebou Pand / gebouw gemors boel / war gemors (mess) rommel / troep / rotzooi gewaarborg geborgd / gewaarborgd goed / goeters (stuff) spullen gou maak (hurry up) opschiet effe histeries truttig hoender kip homo (queen) nicht / relnicht hoof (chief) chef hoor verstaan huiseienaar (landlord) huisbaas ignoreer negeer in elk geval (anyway) Überhaupt intussen (meanwhile) inmiddels ja precies ja (sure) jawel jaarlikse inskrywing (tydskrif) or lidmaatskap abonnement jou werk jouw baan kar / motor auto kershouer kandelaber kinderagtig / ouderwets tuttig kleinnig / -neef achternicht / -neef klere kleding komberse dekens kombuis keuken kos eten krap-soos 'n krap op jou kar kras kwaad boos laat slaap uitslapen lanklaas lemoen sinnaasappel leuk aangenaam / lekker loop wandelen mal - op 'n oulike manier maf mangels amandels 'n werk een bedrijf na / in die rigting van naar naweek weekend neerskryf opschrijven / neerzetten net alleen maar Pas / sopas Zojuist / net of à ondanks / ten spyte van ten spijte van onthou herinner ooreenkoms afstemming ouderdom leeftijd pak klere (suit) mantelpak perske perzik plek plaats posman postbode probleem pech raserig / lawaaierig lawaaierig regop overeind regte juiste rêrig! (really!) echt! rok jurk romp rok saamvat meenemen sambreel paraplu sigaret stompie (roach) peukje slaap / sit te slaap meuren snaaks anders vreemd apart so dus stadig langzamer sterkte! sucess! stilletjies stiekem stripclub (stripjoint) striptent teel / geteel / telery fok / gefok / fokkery toe toen trourok / wedding dress troujurk tussendeur halfverwege vaak sloom vals nep venster raam verkeersopeenhoping fiele veronderstel (assuming) vooropgesteld verstaan begrijp / snap vinnig snel / hard vinnig hardloop rennen voorskrif (medisyne) recep vroeër eerder vuil vies wegkruip (hide) verstopt (ball sense) balgevoel rekeningkunde (accounting) boekhouding belt (belt) riem mus muts snaaks grappig stukkend kappot munisipaliteit gemeente jammer (sorry) there is no such word hysbak (lift) (nie hysbakkie nie!!!) lift stoot (push) duwen beskrywing omschrijving byeboer (beekeeper) imker verloor (to lose something) verlies pels (fur-the type that you wear) bont van (surname / last name) achternaam tot dusver (as yet) alsnog; vooralsnog jy's in my pad (pardon me) pardon jean spijkerbroek skottelwasser vaatvasser dagga / dope wiet, blow spandeer (spend) Besteden; spenderen ketel (kettle) waterkoker koerant (newspaper) krant padda (frog) kikker boks / doos (box / carton) doos battery accu Amper nie amper oor 'n rukkie dadelijk binnekort, maar nie so gou soos "zo" nie straks word nie gebruik soos in Afr nie soms word nie gebruik soos in Afr nie enige Gesels kletsen / babbelen paddastoel paddestoel Opgooi overgeven Skielik Plotseling
Dankie Marian Rutten (sal my altyd reghelp met het taal), Marco Glasbergen (koning van die woordeboekie) en Harmen Willemse (entousiastiese idioom genereerder).
Pragtige woorde wat ek so in Nederlands mis:
'n Nederlander sou hierdie sin byvoorbeeld waarskynlik glad nie verstaan nie: Toe Jannie skielik opkyk en sy ma met spoed op hom sien afpyl, prop hy die piesang met spoed onder die kombers in. Baie snaaks mannetjie, dink jy ek het jou dalk nie gesien nie? "Kinders, darem", dink sy.
Die manier waarop mens dinge in Nederlands wil sê, ervaar ek as volg:
jy weet wat jy wil sê in Afrikaans, jy doen 'n direkte vertaling - dan stop jy jouself voor jy dit sê - en kyk dan op hierdie tabel vir die korrekte uitdrukking.
Wat ek beslis vind, is dat die probleem vir Afrikaanssprekendes in Nederland dikwels lê by die gebruik van die voorsetsels, al bly die stamwoord dieselfde tussen Nederlands en Afrikaans. Dus, die voorsetsel wat aan die stamwoord geheg word, is anders - dit maak ons en hulle deurmekaar.
Om dinge nog erger te maak kan 'n verskil in voorsetsel 'n betekenis van 'n sin heeltemal verander (soms). So hierdie ou klein woordjies het nogal 'n groot invloed... in, aan, na, op, af, oor (over), uit, by (bij).. kyk maar..
|
Afrikaanse uitdrukking |
Nederlandse uitdrukking |
|
(good for you) |
Fijn voor je |
|
ek is oppad (I'm on my way) |
ik ben erzo |
|
dis neusie verby vir jou (its over for you) |
Je licht eruit |
|
tot in die vroeë oggendure (until the wee hours of the night) |
tot in de kleine uurtjes door |
|
kerngesond (very healthy) |
zo gezond als een vis |
|
baie (a lot) |
vrij veel |
|
aan die neus gelei (to be set up) |
|
|
aanbieding van werk aan die goedkoopste bieder |
aanbesteding |
|
aansluit by iets (soos 'n club) |
tot een club ben toegetreden |
|
afspraak kanselleer |
afzeggen van een afspraak |
|
alles is sleg |
treurigheid troef |
|
back off |
Donder op |
|
baie verkeerd gegaan |
het is veel misgegaan |
|
beantwoord die telefoon |
Neemt de telefoon op |
|
beter te definieer |
uit te werken |
|
bly stil (shut up) |
kop dicht |
|
by voorbaat dank |
alvast bedankt / bij voorbaat dank |
|
deeglik deurgewerk |
doorgeakkerd |
|
deurskakel met die telefoon |
doorverbinden met de telefoon |
|
die soort dinge |
dit soort dingen |
|
dis hoe dit is |
zo is het |
|
dis jou keuse (its your choice) |
de keus is / ligt aan jou |
|
dis lekker / great / goed |
wat lekker / leuk |
|
dis ok, nie te "bad" nie |
gaat wel |
|
dis reg |
is goed |
|
dis reg / korrek |
dat klopt / in orde / oke / precies |
|
dis Saskia Willemse -as jy die telefoon antwoord |
met Saskia Willemse |
|
dit bedoel jy nie. |
Dat meen je niet |
|
doen my 'n guns (do me a favour) |
Doe mij een lol |
|
dui 'n sekerheid aan wat iemand anders nie het nie, soos in: "Gaan daar hierdie jaar 'n twaalfstede tog plaasvind?" |
ja zeker |
|
ek dink... |
volgens mij.. |
|
ek gaan saam |
ik ga mee |
|
ek het verkoue (I have a cold) |
ik heb een verkoudheid |
|
ek hou daarvan |
het valt me mee |
|
ek hou nie daarvan nie |
het valt me tegen |
|
ek is honger (I'm hungry) |
ik heb trek |
|
ek is 'n wesie uit Ethohopië wat 5 weke laas geëet het. (I'm famished) |
ik ben honger |
|
ek kruip nie weg nie |
Ik heb me niet verstopt |
|
ek onthou |
Ik herinner my.. |
|
ek onthou ... |
ik herinner mij aan ... |
|
ek sal orraait wees (I'll be fine) |
ik red me wel |
|
ek wil dit hê/doen |
Ik heb er sin in |
|
ek wonder |
ik vraag me af of.. |
|
Fantasties - veronderstel om opreg bedoeld te wees. |
Hartstikke goed / hartstikke leuk |
|
gaan nie goed |
het lukt niet / niet lukken |
|
gedurende die naweek |
in het weekend |
|
gedurende oktober |
in loop van de maand oktober |
|
gemaklik |
het zit lekker |
|
gesluit |
op slot |
|
gewig opgetel |
gewicht aangekomen |
|
gewoond raak aan |
wennen aan |
|
gewoond raak aan iets |
wennen aan |
|
het genoeg gehad (I've had enough) |
ik ben het even zat |
|
iemand hou aan (die telefoonlyn) |
zit onder de knop |
|
iets aan die gang sit |
iets in gang setten / op gang brengen |
|
iets uit die situasie te kry |
Krijg er wat uit |
|
in die tronk |
in de bak |
|
in middagete ure tussen 12 en 2 |
tussen de middag |
|
informasie bekom, ondersoek doen (make enquiries about) |
informeren naar |
|
inteendeel - as jy iemand se stelling wil teestaan, soos in: "die koningin is nie 'n koei nie." |
jawel |
|
is dit pynlik? (is it painful?) |
doet het pijn? |
|
is dood (is dead, died) |
is omgekomen |
|
is ook al gedoen |
was ook al eens |
|
is sy hier rond (is she around) |
is ze in de buurt |
|
jammer vir (have sorrow, be in distress) |
verdriet hebben om |
|
jy vra daarvoor |
je vraagt erom |
|
|
mag ik je wat vragen? |
|
kwaad vir iemand (angry with someone) |
boos zij op |
|
laat mij dink aan (makes me think of) |
doet me denken aan.. |
|
lag vir iemand |
lachen om |
|
lidmaatskap opsê |
opzeggen van een abonnement |
|
logiese toestand van sake |
dit hoort erbij / hoort bij elkaar |
|
maak die venster oop |
Doe de raam open |
|
maak die venster toe |
Doe de raam dicht |
|
maak nie saak nie |
het maak niet uit / het geeft niet |
|
maak of daar niks aangaan nie. |
Deed alsof er niks aan de hand was |
|
moenie beweeg nie (don't move) |
verroer je niet |
|
moet geskryf word, moet ingevuld wees, moet --- word/wees |
dient geschreven te worden, dienst ingevuld te zijn |
|
mors van tijd |
zonde van de tijd |
|
'n probleem het met iets |
heeft las van |
|
nie beskikbaar nie |
zich afmelden |
|
nog iets? |
nog wat? |
|
om 'n skelmpie te he (cheating on your partner) |
vreemdgaan |
|
om 'n werk te hê |
aan de bak |
|
om te vra waar iemand is |
vragen naar iemand |
|
om aan iets gewoond te wees |
Ben eraan gewend |
|
ondersoek instel (do investigation) |
onderzoek plegen |
|
onoffisiele informasie kanale |
in de wandelgangen |
|
persoonlik gebruik ek die voorsetsel hoop vir |
hopen op |
|
print maar |
doe maar printen / (enige ww) |
|
raak deurmekaar |
raak van slag |
|
saamgeneem |
meegenomen |
|
smaak soos |
smaken naar |
|
so gou soos (as soon as) |
zogauw |
|
so min of meer, in elk geval, hoe dan ook, basies |
sowieso |
|
sommige mense |
enkele mensen / een paar mensen |
|
stem vir |
stemmen op |
|
sy was baie kwaad |
Ze was vast heel boos |
|
twee keer per dag (twice daily) |
twee keer/maal daags |
|
van iets hou (feel like.. ) |
zin hebben in |
|
verwys na (refer to) |
refereren aan |
|
vind iets sleg, nie net vervelig nie. |
vind dit vervelend |
|
voel jy anders daaroor? |
Piep je wel anders? |
|
vra om iets, vra vir iets |
vragen om |
|
waarhaan is ... te danke |
waaraan danken we die ... |
|
waaroor gaan dit? |
Wat gaat het om? |
|
wakker skrik |
opschricht |
|
wat dit ookal mag wees (whatever it may be) |
wat het ook mag zijn |
|
wat is haar naam? |
Hoe heet zij? |
|
wees gereed |
laat je klaarstaan |
|
weet iets oor, ken die vak |
verstand hebben van |
|
|
heb je een flinke kluif aan |
|
|
snoeperitus; -itus |
|
|
goed uit de bus komen |
|
die feite kom ooreen |
Klopt als een bus |
|
'n saak toesmeer |
Sand erover gooi |
|
saak afgehandel |
Punt acter zetten |
|
|
Baas best |
|
|
Dat scheelt |
|
Iets regtig graag sê, jy brand om dit te sê |
Iets kwijt wil |
|
bestaan uit, (the make up of a something, when it is made up of more than one smaller thing) |
hebben de opmaak |
|
die methodes waarmee iets gemaak |
worden aangemaakt |
|
koppeling/konneksie gemaak (make a connection |
koppeling gelegd |
|
items wat weer gaan voorkom (appear again) |
items die terugkeert |
|
ek is nuuskierig |
ik ben benieuwd |
|
nuuskierig op 'n steek jou neus in ander se sake in-manier |
ik ben nieuwschierig |
|
ik neem deel aan sport |
ik doe aan sport |
|
ek hou nie daarvan nie |
ik |
|
waarvan praat jy? |
waar heb jij het over? |
|
om jouself oor iets te bekommer |
jouw iets druk over maakt |
|
jy sal dit nie maak nie |
jij redt het niet |
|
ek het 'n item of voorwerp vergeet. |
ik heb vergeten |
|
ek het iets vergeet, soos 'n vergadering, or iemand se naam. |
ik ben vergeten |
|
herinner sterk aan.. |
doet erg denken aan... |
|
uit die lug geval; verrassend |
uit de lucht komt vallen |
|
begin 4 uur; starts at 4 |
gaan van start om 4 uur |
|
(wide berth) |
ruim 16%; ruim... |
|
moenie dat ek jou pla nie, gaan voort.. |
ga je gang. |
|
dankie vir die informasie |
dan weet ik genoeg! |
|
moenie uit jou stasie optree nie(don't do anything funny/weird) |
doe maar gewoon |
|
lekker dinge |
lullige dinge |
|
iets helderder maak |
iets inzichtelijk maken |
|
jy het daaroor iets gese, daaroor gepraat |
je had het over... |
|
uit te vind bv. om uit te vind wie die persoon is wat ... |
achterhalen.. (nie acther te halen nie, maw nie 'n skeibare ww nie) |
|
om agt uur gaan ons ... |
rond een uur of acht gaan wij ... |
|
mag iets self kies |
mag het weten.. |
|
Nie vir niks |
niet voor niets |
|
Draai links / regs |
|
|
|
|
|
Dit sal wel goed uitwerk/uitdraai |
Het komt wel goed |
|
Behalwe die een (persoon/kar/boek), is alle ... |
Op een (persoon/auto/boek) na, zijn alle ... |
|
By iemand ga kuier |
Op bezoek gaan |
|
|
|
|
Bring alle opsies onder beskouing |
Zet alles op een rijte |
|
|
Bijpraten |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Persoonsvorme
|
Afrikaans |
Engels |
Nederlands |
Afrikaans |
Engels |
Nederlands |
|
Ek |
I |
Ik |
Is |
Am |
ben |
|
Jy / u |
You |
Jij / u |
Is |
Are |
bent |
|
Hy / sy / dit |
He / she / it |
Hij / zij / het |
Is |
Is |
is |
|
Ons |
We |
Wij |
Is |
Are |
zijn |
|
Hulle |
You |
Zij |
Is |
Are |
zijn |
|
Julle |
They |
Jullie |
Is |
are |
zijn |
Voorbeelde:
Voltooide vorme
*Vir Afrikaans is daar eintlik nie 'n voltooide vorm nie, dus het ek die verlede tyd hier ingesit. Eintlik word "het" gebruik vir verlede tyd maar dit het ook die "ge-" vooraan die werkwoord wat dit soos die Nederlandse voltooide tyd laat lyk, so dis eintlik seker 'n gevolg daarvan, maar het nou eintlik 'n verlede tyd funksie ingeneem. (dit mag heelwaarskynlik nie waar wees nie, dis net my waarneming daarop).
|
Afrikaans |
Engels |
Nederlands |
Afrikaans |
Engels |
Nederlands |
|
Ek |
I |
Ik |
Het |
Have |
heb |
|
Jy / u |
You |
Jij / u |
Het |
Have |